Wynand Olivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wynand Olivier (gebore op 11 Junie 1983 in Welkom) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy het lank op senter vir die Bulls (in die Superrugbykompetisie) en vir die Blou Bulle in die Curriebekerreeks gespeel. Hy het ook al 38 rugbytoetse vir die Springbokke gespeel.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Wynand Olivier | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 11 Junie 1983 (1983-06-11) (40 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Welkom, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,86 m | ||||
Massa | 94 kg | ||||
Skool | Afrikaanse Hoër Seunskool | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter | ||||
Springbokno. | 772 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012 2013-2014 |
Ricoh Black Rams Montpellier |
9 22 |
(5) (15) | ||
korrek soos op 22 Junie 2014. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003–2012 | Blou Bulle | 72 | (130) | ||
korrek soos op 10 Julie 2013. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006–2013 | Bulls | 110 | (145) | ||
korrek soos op 10 Julie 2013. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2005-2014 | Suid-Afrika | 38 | (5) | ||
korrek soos op 22 Junie 2014. |
Sluit
In Mei 2013 word daar aangekondig dat hy die Bulls sal verlaat om by die Franse Top 14-span Montpellier aan te sluit.[1]