![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/ea/Yeardley_Smith_by_Gage_Skidmore.jpg/640px-Yeardley_Smith_by_Gage_Skidmore.jpg&w=640&q=50)
Yeardley Smith
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Yeardley Smith (gebore 3 Julie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maximum Overdrive (1986), City Slickers (1991), en The Simpsons Movie (2007), en in die televisiereeks The Simpsons (1989).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Yeardley Smith | |
![]() | |
Geboortenaam | Martha Maria Yeardley Smith |
---|---|
Geboorte | 3 Julie 1964 (1964-07-03) (59 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit