![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8e/FeSO4.svg/langaf-640px-FeSO4.svg.png&w=640&q=50)
Ystersulfaat
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ystersulfaat (Engels: iron(II) sulphate of ferrous sulphate) is 'n anorganiese chemiese verbinding met die formule FeSO4.
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Ystersulfaat |
Ander name | koperas of groenvitrioel |
![]() |
|
Chemiese formule | FeSO4 |
Molêre massa | |
CAS-nommer | |
Voorkoms | groen ortorombiese kristalle |
Reuk | Reukloos |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 680 °C (watervrye, ontbinding) 300 °C (monohidraat) 60-64 °C (heptahidraat) |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | Onbeduidend in alkohol 6,4 g/100 g (20 C) in etileenglikol |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Sluit
Dit word medies gebruik om 'n ystertekort in die liggaam te behandel, en het ook enkele nywerheidstoepassings. Dit is eeue lank reeds bekend as koperas of groenvitrioel; die blougroen heptahidraat (FeSO4·7H2O) is die algemeenste vorm van hierdie stof.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6d/Fe%28H2O%296SO4.png/640px-Fe%28H2O%296SO4.png)
Alle ystersulfate los in water op om dieselfde akwakompleks [Fe(H2O)6]2+ te vorm, wat 'n oktahedrale molekule en half-magneties is.