Zoey Deutch
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Zoey Deutch (gebore 10 November 1994) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Everybody Wants Some!! (2016), Before I Fall (2017), Flower (2017), en Set It Up (2018).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Zoey Deutch | |
Geboortenaam | Zoey Deutch |
---|---|
Geboorte | 10 November 1994 (1994-11-10) (29 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit