100
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 100 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
100 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 95 | 96 | 97 | 98 | 99 | ◄ 100 ► | 101 | 102 | 103 | 104 | 105 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:100 |
![]() | ||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||
Sestertius van Trajanus uit 100 | ||||||||||||||||
|
Remove ads
Gebeure
- Keiser Trajanus herstel orde in Illirië. Hy laat in Orsova 'n inskripsie agter wat na die werk aan die paaie verwys.
- Plinius die jongere word konsul.
- Keiser Hadrianus trou met Sabina.
- Maria die Jodin – raak bekend vir die verbetering van alchemiese instrumente.
Geboortes
Sterftes
- Onbekend – Flavius Josephus, Joodse geskiedskrywer (* 37).
- Onbekend – Apollonios van Tyana, is 'n Griekse filosoof (* 15)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads