1024
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1024 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1024 |
| ◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1019 | 1020 | 1021 | 1022 | 1023 | ◄ 1024 ► | 1025 | 1026 | 1027 | 1028 | 1029 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1024 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 19 April – Pous Johannes XIX volg sy broer Pous Benedictus VIII op.
Geboortes
- Magnus I van Noorweë, koning van Noorweë († 1047)
- Isjaslaf I van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1078)
Sterftes
- 9 April – Pous Benedictus VIII, die 143ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±948).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads