1054
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1054 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 54ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1054 |
| ◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1049 | 1050 | 1051 | 1052 | 1053 | ◄ 1054 ► | 1055 | 1056 | 1057 | 1058 | 1059 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1054 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Kassapa VII word koning van Ceylon.
- 4 Julie – Die Krap-newel, oorblyfsel van 'n supernova, vir die eerste keer waargeneem deur Chinese sterrekundiges.
- 16 Julie – Begin van die groot Oos-Wes-skisma.
Geboortes
Sterftes
- 19 April – Pous Leo IX, die 152ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1002).
- 24 September – Hermann von Reichenau, Duitse monnik, historikus, skrywer, komponis, wiskundige en sterrekundige (* 1013).
- Jaroslaf I van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 978)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
