1058
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1058 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 58ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1058 |
| ◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1053 | 1054 | 1055 | 1056 | 1057 | ◄ 1058 ► | 1059 | 1060 | 1061 | 1062 | 1063 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1058 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 5 April – Teenpous Benedictus X word deur sy familie en teen sy sin aangestel as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 6 Desember – Pous Nicolaas II volg Pous Stefanus IX (X) op.
Geboortes
- Onbekend – Algazel, 'n Persiese Moslem skrywer/ filosoof van "Kimiya al sa'ada" of "Die alchemie van geluk".
- Onbekend – Pous Gelasius II, die 161ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Gaeta, Italië († 1119).
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads