1059
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1059 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 59ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1059 |
| ◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1054 | 1055 | 1056 | 1057 | 1058 | ◄ 1059 ► | 1060 | 1061 | 1062 | 1063 | 1064 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1059 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 24 Januarie – Pous Nicolaas II word in Rome gekroon.
- 13 April – Pous Nicolaas II bepaal dat pouse voortaan slegs deur die kerk se kardinale verkies word.
- April – Teenpous Benedictus X laat vaar sy aansprake op die pousskap.
Geboortes
Sterftes
- Michael VI Bringas, keiser van Bisantium (* onbekend).
- 21 Januarie – Migael I van Konstantinopel, Ekumeniese Patriarg van Konstantinopel (* 1000).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads