1060
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1060 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1060 |
| ◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1055 | 1056 | 1057 | 1058 | 1059 | ◄ 1060 ► | 1061 | 1062 | 1063 | 1064 | 1065 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1060 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 4 Augustus – Filips I volg sy vader op as koning van Frankryk onder die regentskap van sy moeder Anne van Kiev.
Geboortes
- Ongeveer – Pous Callixtus II, die 162ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1124).
- Ongeveer – Pous Honorius II, die 163ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1130).
- 18 September – Godfried van Bouillon, leier van die Eerste Kruistog en heerser van die Koningkryk van Jerusalem († 1100)
- Koning Erik I van Denemarke († 1103).
Sterftes
- Onbekend – Isak I, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1007)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads