1084
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1084 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1084 |
| ◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1079 | 1080 | 1081 | 1082 | 1083 | ◄ 1084 ► | 1085 | 1086 | 1087 | 1088 | 1089 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1084 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- De kartuiserorde word deur Bruno van Keulen gestig in die klooster "La Grande Chartreuse".
- 24 Maart – Teenpous Clemens III word gekroon as pous in die Lateraanse Basiliek.
- 31 Maart – Teenpous Clemens III kroon Hendrik IV tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
Geboortes
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads