115
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 115 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 2de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 115 |
| ◄ | 1ste eeu | ◄2de eeu► | 3de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 110 | 111 | 112 | 113 | 114 | ◄ 115 ► | 116 | 117 | 118 | 119 | 120 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:115 |
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Pous Sixtus I volg Pous Alexander I op. (waarskynlike datum)
- Trajanus trek oor die Eufraat en onderwerp Noord-Mesopotamië. Abgar van Edessa word bevestig as vasalvors.[1]
- 13 Desember, Trajanus, wat opnuut die winter in Antiogië deurbring, word getref deur 'n vreeslike aardbewing wat hom amper dood.[1]
Geboortes
Sterftes
- 3 Mei – Pous Alexander I die sesde pous van die Rooms-Katolieke Kerk (volgens oorlewering).
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads