1187
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1187 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 87ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1187 |
| ◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1182 | 1183 | 1184 | 1185 | 1186 | ◄ 1187 ► | 1188 | 1189 | 1190 | 1191 | 1192 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1187 |
| Slag van Hattin | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die Arabiese veldheer Saladin verower die kruisvaarderstad Akko
- 3 Julie – 4 Julie -- Die Slag van Hattin -- Die leër van die koning van Jerusalem word naby die Horings van Hattin deur Saladin vernietig.[1]
- 2 Oktober – Saladin verower Jerusalem.
- 21 Oktober – Pous Gregorius VIII volg Pous Urbanus III op.
- 25 Oktober – Pous Gregorius VIII word gekroon.
- 29 Oktober – Pous Gregorius VIII publiseer die bul Audita tremendi.
- 19 Desember – Pous Clemens III volg Pous Gregorius VIII op.
Remove ads
Geboortes
Sterftes
- 19 Oktober – Pous Urbanus III, die 172ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1120).
- 17 Desember – Pous Gregorius VIII, die 173ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1110).
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
