1215
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1215 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1215 |
| ◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1210 | 1211 | 1212 | 1213 | 1214 | ◄ 1215 ► | 1216 | 1217 | 1218 | 1219 | 1220 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1215 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 12 Julie – Frederik II word in Aken tot keiser gekroon.
- 15 November – Pous Innocentius III open die vierde Lateraanse konsilie.
Geboortes
- 23 September – Kublai Khan, die kleinseun van Genghis Khan, asook 'n Mongoliese leier en die stigter van die Chinese Yuan-dinastie († 1294).
- Circa – Pous Johannes XXI, die 187ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1277).
- Pous Celestinus V, die 191ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1296).
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads