1272
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1272 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1272 |
| ◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1267 | 1268 | 1269 | 1270 | 1271 | ◄ 1272 ► | 1273 | 1274 | 1275 | 1276 | 1277 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1272 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 12 Maart – Tebaldo Visconti (na 27 Maart Pous Gregorius X) tot priester gewy.
- 27 Maart – Pous Gregorius X gekroon.
- 7 Oktober – Pous Gregorius X bevestig die regte van Jode in 'n pouslike bul.
Geboortes
Sterftes
- 16 November – Hendrik III, koning van Engeland (* 1207).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads