1288
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1288 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 88ste jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1288 |
| ◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1283 | 1284 | 1285 | 1286 | 1287 | ◄ 1288 ► | 1289 | 1290 | 1291 | 1292 | 1293 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1288 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die katedraal Notre-Dame d'Amiens (Picardie, Frankryk) word voltooi.
- 15 Februarie – Pous Nicolaas IV volg Pous Honorius IV op.
- 5 Junie – Slag van Worringen naby Keulen (Duitsland) – die oorwinning van die burgery maak 'n einde aan die politieke leiersrol van die aartsbiskoppe.
Geboortes
- Iwan I van Moskou, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1340)
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads