1303
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1303 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 3de jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1303 |
| ◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1298 | 1299 | 1300 | 1301 | 1302 | ◄ 1303 ► | 1304 | 1305 | 1306 | 1307 | 1308 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1303 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Stigting van die universiteit van Avignon (Suid-Frankryk).
- 7 September – Pous Bonifatius VIII word gevange geneem deur Guillaume de Nogaret en Sciarra van Colonna.
- 22 Oktober – Pous Benedictus XI volg Pous Bonifatius VIII op.
- 8 Desember – Pous Benedictus XI bevorder Niccolò Alberti tot kardinaal.
Geboortes
Sterftes
- 11 Oktober – Pous Bonifatius VIII, die 193ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1235).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads