1304
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1304 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1304 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1299 | 1300 | 1301 | 1302 | 1303 | ◄ 1304 ► | 1305 | 1306 | 1307 | 1308 | 1309 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1304 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Remove ads
Gebeure
- 'n Stormvloed tref die eiland Rügen.
- 19 Februarie – Pous Benedictus XI bevorder Walter Winterburn tot kardinaal.
- 7 Junie – Pous Benedictus XI ekskommunikeer Guillaume de Nogaret.
Geboortes
- 20 Julie − Francesco Petrarca, Italiaanse digter, geleerde en historikus († 1374).
Sterftes
- 7 Julie – Pous Benedictus XI, die 194ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1240).
- 27 Julie – Andrei III van Gorodets, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1255).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads