1312
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1312 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 12de jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1312 |
| ◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1307 | 1308 | 1309 | 1310 | 1311 | ◄ 1312 ► | 1313 | 1314 | 1315 | 1316 | 1317 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1312 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 22 Maart – Pous Clemens V publiseer sy bul "Vox in Excelso" waarmee hy die Tempeliers ontbind.
- 4 April – Pous Clemens V roep op tot 'n nuwe kruistog tydens die konsilie van Vienne.
- 2 Mei – Pous Clemens V publiseer sy bul "Ad Providam" waarin hy die besittings van die Tempeliers oordra aan die Hospitaalridders.
- 6 Mei – Pous Clemens V publiseer die bul "Exvivi de Paradiso" waarin die regulasies van die Minderbroeders (Fratres Minores) vasgelê word.
- 23 Desember – Pous Clemens V stel Jacques Duèze (later Pous Johannes XXII) aan as kardinaal-biskop van Porto.
Remove ads
Geboortes
- 13 November – Edward III, koning van Engeland († 1377).
- Onbekend – Humbert II van Viennois, 'n Dauphin van die Viennois († 1355).
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads