1323
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1323 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 23ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1323 |
| ◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1318 | 1319 | 1320 | 1321 | 1322 | ◄ 1323 ► | 1324 | 1325 | 1326 | 1327 | 1328 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1323 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Egipte: 'n Tweede aardbewing ná dié van 1303 verniel die Vuurtoring van Alexandrië, een van die sewe antieke wêreldwonders.
- 23 Maart – Pous Johannes XXII spreek die banvloek uit oor koning Lodewyk van Beiere.
- 18 Julie – Pous Johannes XXII verklaar Thomas Aquino heilig.
- 12 November – Pous Johannes XXII publiseer die bul "Quum inter nonnullos" teen die kettery van die Franciskane se "spiritualiste" oor absolute armoede.
Remove ads
Geboortes
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads