1328
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1328 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 28ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1328 |
| ◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1323 | 1324 | 1325 | 1326 | 1327 | ◄ 1328 ► | 1329 | 1330 | 1331 | 1332 | 1333 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1328 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 14 April – Koning Lodewyk van Beiere sit Pous Johannes XXII af en stel Teenpous Nicolaas V aan. (Britannica gee 18 April).
- 1 Mei – Verdrag van Edinburgh-Northampton – Engeland erken Skotland as 'n onafhanklike nasie na die Oorloë van Skotse Onafhanklikheid.
- 15 Mei – Teenpous Nicolaas V stel 6 pseudo-kardinale aan waaronder Giacomo Alberti, biskop van Castello.
- 22 Mei – Teenpous Nicolaas V gekroon.
- 27 Mei – Philip VI word gekroon as Koning van Frankryk
Remove ads
Geboortes
- 25 November - Pedro de Luna (later Teenpous Benedictus XIII).
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads