1350
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1350 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1350 |
| ◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1345 | 1346 | 1347 | 1348 | 1349 | ◄ 1350 ► | 1351 | 1352 | 1353 | 1354 | 1355 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1350 |
| Tribhuwanā Wijayottunga Dewī se graf | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die Swart Dood brei uit oor Europa
- Johan II van Frankryk trou met Johanna I van Auvergne, sy tweede vrou.
- Hayam Wuruk word koning van Majapahit op Java.
Geboortes
- 27 Junie – Manuel II Palaiologos, keiser van die Bisantynse Ryk († 1425)
- 12 Oktober – Dmitri Donskoi, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1389)
Sterftes
- Koningin Tribhuwanā Wijayottunga Dewī van Majapahit.[1]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
