1357
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1357 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1357 |
| ◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1352 | 1353 | 1354 | 1355 | 1356 | ◄ 1357 ► | 1358 | 1359 | 1360 | 1361 | 1362 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1357 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die boek Travels van Sir John Mandeville wat pelgrims raadgee, word soos ander boeke wat dit doen baie populêr. Pelgrimstogte en bedevaarte geniet sedert die Swart Dood groot belangstelling.[1]
Geboortes
- 11 April – Johan I van Portugal (76), Koning van Portugal van 1385 tot 1433.
- Onbekend – Tsongkhapa, die stigter van die Gelug-skool van Tibettaanse Boeddhisme († 1419)
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads