1383
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1383 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1383 |
| ◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1378 | 1379 | 1380 | 1381 | 1382 | ◄ 1383 ► | 1384 | 1385 | 1386 | 1387 | 1388 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1383 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 13 Oktober – Karel III van Napels neem Pous Urbanus VI gevange en hou die pous aan in die burg Nocera.
Geboortes
- 4 September – Amadeus VIII, hertog van Savoje, later Teenpous Felix V. (†1451)
- Gabriele Condulmer (later Pous Eugenius IV), die 207de pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Venesië, Italië († 1447).
Sterftes
- 15 Junie – Johannes VI Kantakouzenos, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1292)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads