1455
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1455 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 55ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1455 |
| ◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1450 | 1451 | 1452 | 1453 | 1454 | ◄ 1455 ► | 1456 | 1457 | 1458 | 1459 | 1460 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1455 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 8 Januarie – Pous Nicolaas V publiseer die bul Romanus Pontifex wat die slawehandel weereens goedkeur.
- 8 April – Pous Callixtus III volg Pous Nicolaas V op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 20 April – Pous Callixtus III word gekroon deur kardinaal Prospero Colonna.
- 10 Mei – Rodrigo Borgia (later Pous Alexander VI) word deur Pous Callixtus III benoem as apostoliese protonotarius.
- 3 Junie – Rodrigo Borgia (later Pous Alexander VI) word diaken van Santa Maria in Xativa.
Remove ads
Geboortes
Sterftes
- 24 Maart – Pous Nicolaas V, die eerste Renaissance-pous en die 208ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 15 November 1397).
- Onbekend – Michelino da Besozzo, Italiaanse skilder (* 1370)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads