1495
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1495 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 95ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1495 |
| ◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1490 | 1491 | 1492 | 1493 | 1494 | ◄ 1495 ► | 1496 | 1497 | 1498 | 1499 | 1500 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1495 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 16 Januarie – Pous Alexander VI stel Guillaume Briçonnet, biskop van Sint Malo, Frankryk aan as kardinaal.
- 6 Julie – Die "Heilige Bond" verslaan die Franse koning Karel VIII van Frankryk by Fornovo.
Geboortes
Sterftes
- 25 Oktober – Johan II, koning van Portugal (* 1455).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads