1571
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1571 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1571 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1566 | 1567 | 1568 | 1569 | 1570 | ◄ 1571 ► | 1572 | 1573 | 1574 | 1575 | 1576 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1571 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Die Slag van Lepanto | ||||||||||||||||||||||
|
Remove ads
Gebeure
- 24 Mei – Russies-Krimtataar-oorlog: Die Krim-Tartare onder Dewlet-Girey bereik Moskou, plunder die voorstede en steek die stad aan die brand. Tot 26 Mei brand die stad bykans heeltemal af. Die Russe onder Iwan die Verskriklike slaag eers in die veldslag by Molodi (meer as 'n jaar later) om die Tartare te verslaan.
- 7 Oktober – Slag van Lepanto: Die vloot van die Heilige Liga verslaan die Turke.
Geboortes
- 29 September – Caravaggio, Italiaanse kunstenaar († 1610).
- 27 Desember – Johannes Kepler, wiskundige en sterrekundige († 1630).
Sterftes
- 13 Februarie – Benvenuto Cellini, Italiaanse goudsmid en beeldhouer (* 1500).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads