1616
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1616 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 16de jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1616 |
| ◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1611 | 1612 | 1613 | 1614 | 1615 | ◄ 1616 ► | 1617 | 1618 | 1619 | 1620 | 1621 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1616 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 13 Augustus – Alessandro Ludovisi (later Pous Gregorius XV) word nuntius na die hertog van Savoje.
- 19 September – Pous Paulus V stel ses kardinale aan, waaronder Alessandro Ludovisi, aartsbiskop van Bologna (later Pous Gregorius XV).
Geboortes
Sterftes
- 23 April – William Shakespeare, Britse skrywer en akteur (* 1564).
- 23 April – Miguel de Cervantes, Spaanse skrywer (* 1547).
- Onbekend – Koezma Minin, Russiese handelaar van Nizjni Nowgorod (* onbekend)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads