1624
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1624 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1624 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1619 | 1620 | 1621 | 1622 | 1623 | ◄ 1624 ► | 1625 | 1626 | 1627 | 1628 | 1629 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1624 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Remove ads
Gebeure
- Nederland stig 'n handelskolonie in Kaohsiung, Taiwan
- Die paleis van Versailles word vir die eerste keer gebou as 'n jaghuis.
- Oorlog breek uit tussen Engeland en Spanje.
- 6 April – Emilio Bonaventura Altieri (later Pous Clemens X) word priester.
- Na onderhandelinge met Kardinaal de Richelieu verdryf Franse troepe onder die leiding van Jürg Jenatsch en die Protestantse generaal hertog Rohan die Oostenrykse en Spaanse troepe uit Graubünden.
Remove ads
Geboortes
- Julie – George Fox, Engelse Dissenter (religieus-andersdenkende) en stigter van die Genootskap van Vriende († 1691)
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads