1634
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1634 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 34ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1634 |
| ◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1629 | 1630 | 1631 | 1632 | 1633 | ◄ 1634 ► | 1635 | 1636 | 1637 | 1638 | 1639 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1634 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 25 Maart – Die eerste setlaars arriveer in Maryland (onder leiding van Lord Baltimore se seun).
- 29 Julie – Johannes van Walbeek kom aan in Sint Annabaai.
Geboortes
- Onbekend – Clamor Heinrich Abel, 'n Duitse komponis († 1696).
Sterftes
- 25 Februarie – Albrecht von Wallenstein, 'n Boheemse militaris en politikus (* 1583)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads