1648
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1648 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1648 |
| ◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1643 | 1644 | 1645 | 1646 | 1647 | ◄ 1648 ► | 1649 | 1650 | 1651 | 1652 | 1653 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1648 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die Tagtigjarige Oorlog en die Dertigjarige Oorlog kom tot 'n einde.
- Die Vrede van Münster verklaar Switserland onafhanklik van die Heilige Romeinse Ryk.
- 26 November – Pous Innocentius X publiseer die bul Zelo Domus Dei waarin die Vrede van Wesfale (ook Vrede van Münster genoem) veroordeel word.
Geboortes
Sterftes
- 14 Januarie – Casparus Barlaeus, Nederlandse humanis en skrywer (* 1584).
- 28 Februarie – Christiaan IV van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë (* 1577).
- 12 Augustus – Ibrahim, sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1615)
- 1 September – Marin Mersenne, Franse teoloog, wiskundige en filosoof (* 1588)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads