1701
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1701 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1701 |
| ◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1696 | 1697 | 1698 | 1699 | 1700 | ◄ 1701 ► | 1702 | 1703 | 1704 | 1705 | 1706 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1701 |
| Jakobus II | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- In Quebec sluit die Franse setlaars en die Irokese vrede.
- 3 Januarie – Vincenzo Maria Orsini (Later Pous Benedictus XIII) word kardinaal-biskop van Frascati.
- 12 Junie – Die opvolgingswet (Act of Settlement 1701) word in die Britse parlement aanvaar.
Geboortes
- 5 November − Pietro Longhi, Venesiaanse skilder († 1785).
- 27 November – Anders Celsius, Sweedse sterrekundige († 1744).
Sterftes
- 16 September – Jakobus II, koning van Engeland (* 1633)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
