1705

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

1705
Remove ads

Die jaar 1705 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 5de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

1705
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1700 | 1701 | 1702 | 1703 | 1704 | ◄ 1705 ► | 1706 | 1707 | 1708 | 1709 | 1710 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1705
Kalenders  
Thumb
Keiser Leopold I
Gregoriaanse kalender 1705
Ab urbe condita 2458
Armeense kalender 1154

ԹՎ

Chinese kalender 4401 4402

辛申 – 壬酉

Ethiopiese kalender 1697 –1698
Hebreeuse kalender 5465 – 5466
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1760 – 1761
- Shaka Samvat 1627 – 1628
Irannese kalender 1083 1084
Islamitiese kalender 1117 1117
Remove ads

Gebeure

Rome

Nederland

  • Maria Sibylla Merian (1647-1717) publiseer haar Metamorphosis Insectorum Surinamensium, 'n groot boek met gravures en teks in Nederlands oor die insektewêreld en die eetbare vrugte van Suriname. Dit verskyn ook in Latyn vir lesers in die buiteland.[1]
  • Die Nederlandse Arabist en kartograaf Adriaan Reland publiseer sy Imperii Persici delineatio 'n nuwe kaart van Persië.[2]

Portugal

  • Catarina van Braganza is opnuut regent vir haar broer Pedro II van Portugal, maar Petro se valido en sy aanhangers weier om vergaderings wat sy saamroep by te woon, omdat sy as pro-Brits gesien word.[3]

Rusland

  • 16 Januarie Tsaar Pieter die Grote vaardig 'n dekreet uit wat alle lede van die manlike bevolking van Rusland, uitgesluit geestelikes en kleinboere, dwing om hulle baarde af te skeer.[4]
Remove ads

Geboortes

Sterftes

Boeke

  • Die Vocabularium Venedicum van die dominee Christian Hennig von Jessen, die belangrikste Polabiese bron.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads