1720

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

1720
Remove ads

Die jaar 1720 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

1720
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1715 | 1716 | 1717 | 1718 | 1719 | ◄ 1720 ► | 1721 | 1722 | 1723 | 1724 | 1725 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1720
Kalenders  
Thumb
Helgoland
Gregoriaanse kalender 1720
Ab urbe condita 2473
Armeense kalender 1169

ԹՎ

Chinese kalender 4416 4417

丙亥 – 丁子

Ethiopiese kalender 1712 –1713
Hebreeuse kalender 5480 – 5481
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1775 – 1776
- Shaka Samvat 1642 – 1643
Irannese kalender 1098 1099
Islamitiese kalender 1132 1132
Remove ads

Gebeure

  • 'n Groot storm verdeel Helgoland in twee eilande: die Oberland (1 km2) wat uit klippe bestaan, en die Duin (0,7 km2) wat uit sand bestaan.
  • 30 SeptemberPous Clemens XI stel Carlos de Borja-Centelles y Ponce de León, patriarg van Wes-Indië en Álvaro Cienfuegos Villazón, S.J. aan as kardinaal.
  • 22 NovemberLorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word prefek van die Tribunaal van die Apostoliese Signatura.
  • 16 Desember – Lorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word kardinaal-priester van S. Pietro in Vincoli.
Remove ads

Geboortes

Sterftes

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads