1732

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

1732
Remove ads

Die jaar 1732 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

1732
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1727 | 1728 | 1729 | 1730 | 1731 | ◄ 1732 ► | 1733 | 1734 | 1735 | 1736 | 1737 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1732
Kalenders  
Thumb
Joseph Haydn
Gregoriaanse kalender 1732
Ab urbe condita 2485
Armeense kalender 1181

ԹՎ

Chinese kalender 4428 4429

戊亥 – 己子

Ethiopiese kalender 1724 –1725
Hebreeuse kalender 5492 – 5493
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1787 – 1788
- Shaka Samvat 1654 – 1655
Irannese kalender 1110 1111
Islamitiese kalender 1145 1145
Remove ads

Gebeure

  • Michail Gvozdev ontdek die Amerikaanse vasteland by Kaap Prince of Wales aan die Beringstraat.
  • 1 OktoberPous Clemens XII stel Troiano Acquaviva d'Aragona, titulêr aartsbiskop van Larissa en Agapito Mosca, priester van die Apostoliese Kamer aan as kardinaal.
  • 23 NovemberPous Clemens XII verklaar Catherine del Ricci salig.

Geboortes

Sterftes

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads