1768
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1768 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 1768 |
| ◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1763 | 1764 | 1765 | 1766 | 1767 | ◄ 1768 ► | 1769 | 1770 | 1771 | 1772 | 1773 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1768 |
| Triton red kinders; Oranienbaum St. Petersburg | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 6 Januarie – Pous Clemens XIII publiseer Summa Quae – Oor die Poolse Kerk.
- 25 Junie – Pous Clemens XIII publiseer Accedamus cum fiducia – Proklamasie van 'n universele jubileum vir alle Christene.
- 6 Desember – Die eerste uitgawe van die Encyclopædia Britannica word uitgegee.
- Die Chinese paleis in Oranienbaum, St. Petersburg is klaar.
Geboortes
- 28 Januarie – Frederik VI van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë († 1839).
- 12 Februarie – Franz Joseph Karl, as Frans II laaste keiser van die Heilige Romeinse Ryk en as Frans I eerste keiser van Oostenryk († 1835).
- 21 Maart – Joseph Fourier, Franse wiskundige en fisikus († 1830).
- 22 Maart – Joachim Lelewel, Poolse geskiedkundige, muntkundige en vryheidsvegter († 1861).
- 4 September – François-René de Chateaubriand, Franse skrywer, politikus, diplomaat en geskiedkundige († 1848).
Remove ads
Sterftes
- 18 Maart – Laurence Sterne, Iersgebore engelstalige romansier, en 'n Anglikaanse predikant (* 1713)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
