1840
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1840 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1840 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1835 | 1836 | 1837 | 1838 | 1839 | ◄ 1840 ► | 1841 | 1842 | 1843 | 1844 | 1845 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1840 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Major O'Halloran se tog na Coorong in Suid-Australië, Augustus 1840 | ||||||||||||||||||||||
|
Remove ads
Gebeure
- 14 Desember – Pous Gregorius XVI stel Lodovico Altieri, titulêr aartsbiskop van Efeso en Silvestro Belli, assessor van die Inkwisisie aan as kardinale.
Geboortes
- 5 Februarie – Ds. Abraham Isaac Steytler, invloedryke leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk († 1922).
- 5 Februarie – Hiram Maxim, uitvinder van die Maxim-masjiengeweer († 1916).
- 7 Februarie – Charles Warren, Britse kryger († 1927).
- 2 April – Émile Zola, Franse skrywer († 1902).
- 7 Mei – Pjotr Tsjaikofski, Russiese komponis († 1893)
- 13 Mei – Alphonse Daudet, bekende Franse skrywer († 1897).
- 2 Junie – Thomas Hardy, Engelse skrywer en digter († 1928).
- 9 September – Gentil Theodoor Antheunis, Vlaamse digter († 1907).
- 21 September – Murat V, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1904).
- 12 November – Auguste Rodin, Franse beeldhouer († 1917).
- 14 November – Claude Monet, 'n impressionistiese kunsskilder van Giverny, Frankryk († 1926).
- 17 Desember – Sir John Fraser, Suid-Afrikaanse staatsman († 1927).
Remove ads
Sterftes
- 2 Maart – Heinrich Wilhelm Olbers, 'n Duitse sterrekundige, geneesheer en fisikus (* 1758).
- 7 Mei – Caspar David Friedrich, Duitse Romantiese skilder en tekenaar (* 1774).
- 18 Augustus – A.C.W. Staring, 'n Nederlandse landheer, landboukundige en digter (* 1767).
Gepubliseer
Teologie
- 18 September – Probe Nostis, oor die voortplanting van die geloof, deur Pous Gregorius XVI.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads