1866
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1866 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1866 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1861 | 1862 | 1863 | 1864 | 1865 | ◄ 1866 ► | 1867 | 1868 | 1869 | 1870 | 1871 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1866 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
die Eureka-diamant | ||||||||||||||||||||||
|
Remove ads
Gebeure
- Stigting van Stellenbosch Gimnasium (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
- Stigting van Pietersburg (nou Polokwane), tans die hoofstad van die Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo
- Die eerste diamant, die Eureka-diamant, word in Suid-Afrika ontdek deur Erasmus Jacobs naby Hopetown.
Geboortes
- Onbekend – Judd Green, Engelse akteur († 1932).
- Onbekend – George Gurdjieff, stigter van die 4de Weg († 1949).
- 25 Februarie – Benedetto Croce, Italiaanse filosoof, historikus, literatuurkritikus en politikus († 1952).
- 1 April – Ferruccio Busoni, Italiaanse pianis, komponis, dirigent, skrywer, verwerker van musiek en pedagoog († 1924).
- 3 April – Barry Hertzog, Suid-Afrikaanse politikus en staatsman, Eerste Minister van Suid-Afrika († 1942).
- 27 Julie – Prof. Nicolaas Johannes Brümmer, Afrikaanse skrywer, NG predikant en hoogleraar aan die Kweekskool († 1947).
- 1 Oktober – Lydia Knott, Amerikaanse aktrise († 1955).
- 6 Oktober – Reginald Fessenden, die eerste persoon wat mensestemme deur radiogolwe oorgedra het († 1932).
- 13 November – Frederic Creswell, leier van die Suid-Afrikaanse Arbeidersparty († 1948).
- 30 November – Robert Broom, Suid-Afrikaanse wetenskaplike, dokter en paleontoloog wat Mev. Ples in die Sterkfontein-grotte ontdek het († 1951).
- 20 Desember – Ds. Pieter Meiring, leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en redakteur van die Kerk se weekblad, die Kerkbode († 1938).
- 21 Desember – Maud Gonne, Ierse rewolusionêr, kampvegter vir vroueregte en aktrise († 1953).
Remove ads
Sterftes
- 23 Januarie – Peter Joseph Lenné, Pruisiese landskapargitek (* 1789).
- 24 Maart – Jean-Baptist David, professor in Nederlands en geskiedenis aan die Katolieke Universiteit Leuven (* 1801).
- 20 Julie – Bernhard Riemann, Duitse wiskundige (* 1826).
- 15 November – Albert Zinn, NG Kerk predikant (* 1838).
- Onbekend – Charles Glenelg, was 'n Britse Minister van Kolonies (* 1778)
- Onbekend – William Bean, Engelse geoloog en skulpkenner (* 1787).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads