2017-blokkering van Wikipedia in Turkye

From Wikipedia, the free encyclopedia

2017-blokkering van Wikipedia in Turkye
Remove ads

Op 29 April 2017 het die Turkse owerhede aanlyn toegang tot Wikipedia in alle tale in Turkye geblokkeer.[1][2]

Thumb
Die gesensureerde Turkse Wikipedia-logo. Hierdie weergawe van die logo word sedert die verbod gebruik.
Thumb
Grafiek wat die daling in die aantal lesers van die Turkse Wikipedia toon.

Die beperkings wat opgelê is hou verband met die 2016-'17-suiwerings ná die onsuksesvolle Turkse staatsgreep van 2016, 'n paar weke ná 'n belangrike grondwetlike referendum, en ná 'n meer selektiewe gedeeltelike blokkering van Wikipedia-inhoud in die vorige jaar. Na aanleiding van die verbod is die stigter van Wikipedia, Jimmy Wales, se uitnodiging na die Wêreldstede-expo in Istanbul van 15 tot 18 Mei gekanselleer.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads