203
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 203 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 3de jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 203 |
| ◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 198 | 199 | 200 | 201 | 202 | ◄ 203 ► | 204 | 205 | 206 | 207 | 208 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:203 |
| Die boog van Septimius | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Yajnastri, wat glo as 'Sadvahana' Boeddis geword het, abdikeer as vors van die Indiese Dekan, maar sy opvolgers, Vijayanandasri, Chandrasari and Pulomavi is nie in staat om die onrus te bedwing nie. [1]
- Die Senaat van Rome wy die Boog van Septimius Severus op die Forum aan die keiser en sy seuns, vanweë die tiende verjaarsdag van sy regering. [2]
- Origenes ontsnap aan die geweld teen Christene in Alexandrië, hoewel hy self martelaarskap predik.[3]
Remove ads
Geboortes
Sterftes
- 7 Maart – Perpetua en Felicitas Christen-martelaars.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
