2034
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 2034 sal gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag sal begin. Dit sal die 34ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.
| 2034 |
| ◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2029 | 2030 | 2031 | 2032 | 2033 | ◄ 2034 ► | 2035 | 2036 | 2037 | 2038 | 2039 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:2034 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 10 Februarie – Die 27ste Olimpiese Winterspele begin in Salt Lake City.
- 26 Februarie – Afsluitingseremonie van die Olimpiese Winterspele 2034.
- 10–19 Maart – Die 16de Paralimpiese Winterspele sal in Salt Lake City gehou word.
- 18 Mei – Hemelvaartsdag.
- November-Desember – Die 25ste Sokker-Wêreldkampioenskap word in Saoedi-Arabië aangebied, presies eenhonderd jaar ná die tweede toernooi in 1934.
- 15 Augustus – Mariahemelvaart.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads