222
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 222 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 222 |
| ◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 217 | 218 | 219 | 220 | 221 | ◄ 222 ► | 223 | 224 | 225 | 226 | 227 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:222 |
| Keiser Elagabalus | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Pous Urbanus I volg Pous Callixtus I op.
- 11 Maart – Keiser Elagabalus probeer om die Pretoriaanse Garde gerus te stel omdat hulle dink dat sy neef en opvolger Alexander verdwyn het. Hy moet egter vlug en word dood gemaak. Severus Alexander lewe egter nog en word keiser van Rome.
Geboortes
Sterftes
- 14 Oktober, Pous Callixtus I, die sestiende pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 155).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
