270
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 270 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 70ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 270 |
| ◄ | 2de eeu | ◄3de eeu► | 4de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 265 | 266 | 267 | 268 | 269 | ◄ 270 ► | 271 | 272 | 273 | 274 | 275 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:270 |
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Keiser Aurelianus vernietig 'n groot deel van Bruchion, die deel van Alexandrië waar die museum en die biblioteek gevestig is.[1]
Geboortes
Sterftes
- Onbekend – Sjapoer I, die tweede "koning van konings" van die Sassanidiese Ryk (* 215).
- Keiser Claudius II Gothicus.
- Onbekend – Quintillus, keiser van die Romeinse Ryk (* 220).
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads