419
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 419 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 19de jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 419 |
| ◄ | 4de eeu | ◄5de eeu► | 6de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 414 | 415 | 416 | 417 | 418 | ◄ 419 ► | 420 | 421 | 422 | 423 | 424 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:419 |
| Honorius | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 8 Februarie – Keiser Honorius belê 'n sinode in Ravenna om te besluit wie die ware pous is; Eulalius of Bonifatius.
- 6 April – Keiser Honorius straf Teenpous Eulalius met afsetting as pous omdat hy die keiser se bevel verontagsaam het.
- 29 April – Teenpous Eulalius se pontifikaat eindig met sy vlugtog uit Rome.
Geboortes
Sterftes
- 30 September – Bethlehem: die Heilige Hiëronymus (moontlik 420).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads