450

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

450
Remove ads

Die jaar 450 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

450
| 4de eeu | 5de eeu | 6de eeu |

◄ ◄ | | 445 | 446 | 447 | 448 | 449 | ◄ 450 ► | 451 | 452 | 453 | 454 | 455 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:450
Kalenders  
Thumb
Europa in 450.
Gregoriaanse kalender 450
Ab urbe condita 1203
Chinese kalender 3146 3147

丙丑 – 丁寅

Ethiopiese kalender 442 –443
Hebreeuse kalender 4210 – 4211
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 505 – 506
- Shaka Samvat 372 – 373
Remove ads

Gebeure

  • Marcianus word in Bisantium die nuwe keiser; Pulcheria, Theodosius se suster, besluit om met hom te trou.[1]
  • Valentinianus moet in die Weste nou ná Placidia se dood self beslissings neem. Hy besluit om die eise van Attila af te wys. Attila besluit tot oorlog teen die Wes-Romeinse Ryk.[1]

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads