456

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

456
Remove ads

Die jaar 456 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 56ste jaar van die 5de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

456
| 4de eeu | 5de eeu | 6de eeu |

◄ ◄ | | 451 | 452 | 453 | 454 | 455 | ◄ 456 ► | 457 | 458 | 459 | 460 | 461 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:456
Kalenders  
Thumb
Keiser Avitus
Gregoriaanse kalender 456
Ab urbe condita 1209
Chinese kalender 3152 3153

壬未 – 癸申

Ethiopiese kalender 448 –449
Hebreeuse kalender 4216 – 4217
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 511 – 512
- Shaka Samvat 378 – 379
Remove ads

Gebeure

  • Die Vandale verwoes die stad Aleria en neem besit van Korsika.
  • ~September - Keiser Avitus vlug na die stad Arles in Gallia. [1]
  • 17 September - Ricimer verslaan en dood Remistus in Ravenna, wat Avitus se bondgenoot was.[1]
  • ~Oktober- Keiser Avitus keer terug uit Gallia maar hy word by Placentia deur Ricimer verslaan.[1]

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads