46
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 46 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 46ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 46 |
| ◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 41 | 42 | 43 | 44 | 45 | ◄ 46 ► | 47 | 48 | 49 | 50 | 51 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:46 |
| ||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Tiberius Julius Alexander volg Cuspius Fadus op as prokurator van Judea.
Geboortes
- Onbekend - Plutarchus, Griekse historikus, biograaf, opstelskrywer en middelplatonis, mees bekend om sy Parallelle Lewens en Moralia († 120)
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads