629

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

629
Remove ads

Die jaar 629 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

629
| 6de eeu | 7de eeu | 8ste eeu |

◄ ◄ | | 624 | 625 | 626 | 627 | 628 | ◄ 629 ► | 630 | 631 | 632 | 633 | 634 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:629
Kalenders  
Thumb
Xuanzang
Gregoriaanse kalender 629
Ab urbe condita 1382
Armeense kalender 78

ԹՎ

Chinese kalender 3325 3326

乙子 – 丙丑

Ethiopiese kalender 621 –622
Hebreeuse kalender 4389 – 4390
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 684 – 685
- Shaka Samvat 551 – 552
Irannese kalender 7 8
Islamitiese kalender 7 7
Remove ads

Gebeure

  • Dagobert I word koning van die Franke.
  • Die Chinese monnik en reisiger Xuanzang verlaat in die geheim China se Jade-poort op die pad na Indië as Boeddhistiese pelgrim. Keiser Taizong is teen die reis en teen die Boeddhisme[1]

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads