731

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

731
Remove ads

Die jaar 731 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 31ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

731
| 7de eeu | 8ste eeu | 9de eeu |

◄ ◄ | | 726 | 727 | 728 | 729 | 730 | ◄ 731 ► | 732 | 733 | 734 | 735 | 736 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:731
Kalenders  
Thumb
Die Heilige Mildred van Minster
Gregoriaanse kalender 731
Ab urbe condita 1484
Armeense kalender 180

ԹՎ

Chinese kalender 3427 3428

丁午 – 戊未

Ethiopiese kalender 723 –724
Hebreeuse kalender 4491 – 4492
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 786 – 787
- Shaka Samvat 653 – 654
Irannese kalender 109 110
Islamitiese kalender 112 112
Remove ads

Gebeure

Engeland

  • Bede publiseer die Historia Ecclesia Gentis Anglorum (Die kerkgeskiedenis van die Engelse volk).

Rome

Frankryk

  • Eudo van Akwitanië verbreek sy vriendskapsverdrag met Karel deur 'n verdrag van nie-aggressie met die Moslem distriksgoewerneur van Cerdagne te sluit. Hy is 'n Berber wat Munusa genoem word. Eudo gee sy pragtige, maar buite-egtelike dogter aan Munusa.[1]
Remove ads

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads