771
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 771 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 771 |
| ◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 766 | 767 | 768 | 769 | 770 | ◄ 771 ► | 772 | 773 | 774 | 775 | 776 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:771 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- April -- Koning Karloman gee die uitoefening van die regering van sy koninkryk af, deels aan sy broer Karel, waarskynlik omdat hy ernstig siek is.[1]
- Desember -- Ná sy broer Karloman se dood word Karel die enigste koning van die Franke.[2]
- Karloman se weduwee Gerberga vlug na die hof van Desiderius met haar twee seuns, albei minderjarig, en 'n aantal van Karloman se ondersteuners, soos hertog Autchar. Dit bring 'n einde aan Karel se alliansie met sy skoonpa Desiderius. Karel verwerp sy dogter en trou met 'n Swabiese adellike vrou, Hildegard.[1]
Remove ads
Geboortes
- 14 Januarie – Konstantyn VI, keiser van die Bisantynse Ryk († Circa 805).
Sterftes
- 4 Desember – Karloman, koning van die Franke.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads